• Reviews-01
  • Reviews-02
  • Reviews-03-Edit
Reviews

 

Feel free to give your comments
 
Name:
Email:
Comment:
 
To block spam on our site and for your security,
please type the word that is shown in red.
  fsd72hj
 




Guestbook

G.H. Van Rooyen
Baie nice, Beste plek hierdie week.
Clive and Libby Shaswood
What a wonderful place – so warm and friendly.
Bleeker family
Heel mooi, pragtige kamers met nog beter uitzicht!
Gwen en Johan Venter
WOW wat ‘n fantastiese ervaring. Thanx
Anne
Beautiful view, Excellent service and good food!!
Bryna en Ryna
Soos altyd, ons kan nie wag om weer terug te kom nie!
Elmar en Lee De Beer
Dit was nou uit die boonste rakke uit
Fanie en Janine Spies
Awesome, stunning view!! Ongelooflik lekker!!
Kobus en Helen Du Plessis
Ons dink dit is die beste plek!! Fantasties!
Charles en Vicky
This place is “The Cream on the Top” so lovely!
Lisz en Zonnique
Ons as 2 lugwaardinne het al die wêreld gesien, maar gasvryheid soos die, nog bitter min ervaar. Ongelooflik!!
Sakkie en Lansie
Heerlik gebly en geëet in die mooiste plek met ‘n pragtige uitsig. Baie dankie.
William en Anne
Die mooiste uitsig met son oor die dam vroeg oggend. Sien julle weer!!
Josua en Iris
Dis ‘n pragtige plek van vrede en vriendelike mense! Heerlike ontbyt.
Rob and Judith
Fantastic view waking up in the morning! Thank you very much.
Gerhard van der Merwe
Baie spesiaal veral die weerlig.
Nerina Terblanche
Baie mooi uitsig, rustig en stylvolle kamers.
Willie en Liana van Heerden
Pragtig. Stukkie juweel. Baie lekker gebly. Sien julle graag weer!
Simon and Arlene Slickman
What a amazing place! It is faultless!! Your hospitality, friendliness and effort to please is fantastic. We will certainly be back. Will recommend you to all our friends.
Reg en Ronel Muller
A perfect Halfway Haven, neat, tidy, clean and friendly. Worth the stop. Thanks.
Boetie en Aileen Greeff
You were complete life-savers after a very long trip. Thank you for the room and delicious breakfast.
Petrus Grovè
Baie dankie. Wat ‘n uitsig. Lekker bederf, dankie. Lieflik.
Herman en Dirkie Barnard
We cannot make people over – our business is to make ourselves better and other people happy and this is enough to keep us busy. Thank you 
Heiko Bolte Germany
Absolutely perfect! Best view ever! The service was gorgeous!
Johan Rita De Wilde
Dankie vir die lekker bly, sal weer kom bly met volgende afkom Kaap toe. Dit was heerlik!
Johan en Ansie Malherbe
Ons het as gaste by jou aan gekom. En gaan as vriende weg!! Baie dankie vir alles! Ons sien mekaar weer!! xxx
Oliver and Yola Wains
Delightful place We really enjoyed your warm hospitality and friendly service. Thanks
Thembi
Awesome place, definitely will be back!
Rodger Incke
Great stopover, great lovely Dam views.
Faizel Ramsamy
Extremely friendly staff, an absolute pleasure to stay.
Janet and Chris Coati
Australia – terrific place and views.
Anthea Whitley
Congratulations on a beautiful Lodge. I wish all Lodges had the same standard – You set the Bar very high for others to follow. Australia for World Cup in S.A.
Jared Ruttenberg and Suzanne Banett
Thank you for a lovely comfortable stay. What a magnificent view of the sunrise! Psalm 9:10
Lise and Brian Barendse
Absolutely 5 star, it’s a pleasure to stay at such a well organized and neat place, with silver wear and napkins. Thanks for the beautiful hospitality you have a lovely place and we will be returning.
Beat and Manuel/ Switzerland
A wonderful hotel an a wonderful place! Very kind fully owners, we love it! Thank you!!
D. and G Vietra
You have a lovely place with a lovely view!! Regards.
Alma en Gerhard Kotze
Ons sal weer kom, die plek is pragtig en die diens was puik.
Vink Venter
Sal julle pragtige plek aanbeveel by vriende en familie. Baie dankie!!!
Vincent Chieppal. Blanche Venter
By verre die beste verblyf, uitsig en geriewe wat ons trek deur die land (nie eers te praat van bekostigbaarheid en die vriendelikheid nie!!!) Julle sien ons verseker weer!
David B Talisha Forster
Thanks it’s a Beautiful place and People.
Joan en Werner Beuche
Exquisite view – most beautifully decorated – wonderful breakfast! What more can one want? Thanks.
Willie en Yolandè
Dit was fantasties! Baie dankie vir “Eier gesiggie” ontbyt vir ons baby.
Johan Breedt
Baie lekker gewees! Heerlik. Mooi. Romanties.
A en F van Rooyen
Heerlik. Die uitsig is pragtig. Ons kom weer!
Margrit, Kurt, Katrin from Switzerland
What a lovely place to stay! Thank you for your great hospitality. We enjoyed it here.
A. en R Smuts
Baie smaakvol, pragtige uitsig.
D. Botha
Gastehuise kan by View Lodge kom leer hoe om gasvry te wees en hoe om ‘n gas te laat voel dat hy by sy eie huis tuis is. Die uitsig is pragtig. ‘n Mens soek verskonings om langer te bly. Baie baie Dankie.

info@viewlodge.co.za - 051 754 0380 - 082 879 4262 - Tarentaal straat 20, Gariep Dam, 9922 -  S 30,60082 - E 025,49691
We work hard to keep the information up to date on the website, but please confirm all information with establishment first.
Created by: www.eapproach.co.za